Boer met jou selfoon

Farming at your

Liz Devin
Liz Devin
Read More
I love the Neem Oil as I use it very effectively on my horses for fly control. I make up my own mixtures of Neem Oil and a few other ingredients to apply as fly sprays as well as stable and yard sprays. I also use the Neem Oil on my horse’s manes and tails to promote growth and also to treat dry, itchy skin. I have such confidence in this product that I have been using and selling it with 100% confidence
Inus
Inus
Read More
Dankie Andries, dit is ongelooflik wat julle produkte doen. Ek het al baie produkte in my 47 jaar van boerdery gebruik en ek het nog nooit produkte gekry wat so sag en ekonomies is op plante nie. As jy dit op 'n plant toedien dan kan jy baie vinnig resultate sien en as jy aan die plant se blare voel is dit sag. Die meeste ander produkte maak die blare taai of hard wat die funksie van die blare verminder volgens my. Die opname met julle nyati wat die Ph aanpas van die water is so vinnig dat jy dit selfs 'n half uur voor 'n donderstorm kan toedien met die gewenste resultate. Dankie vir julle toewyding, ek waardeer dit.
Previous
Next